Die Skaapkraal

The house has 3 bedrooms and accommodates a total of 8 people, two bathrooms, a fully equipped kitchen, indoor and outdoor braai and DSTV on request. All bedding and towels are supplied and a cleaning service can be arranged on request.

Die Huis het 3 Slaapkamers en kan tot 8 persone akkomodeer, twee badkamers, ‘n volledig toegeruste kombuis, binne – en buitebraai, ‘n groot stoep en DSTV op aanvraag. Alle beddegoed en handoeke word voorsien en skoonmaakdiens kan op aanvraag gereel word.