What to do while you're visiting

MOUNTAIN BIKING

Appelsbosch Guest Farm is nestled at the foot of the Langeberg mountain range, which is the perfect location for the mountain bike enthusiast. Choose an easy sightseeing, farm route or a more challenging mountain trail.

HIKING

Just 30 minutes walk from your cottage door and you’ll find yourself in the most amazing indigenous forests. Amble up the road, through towering pine plantations or take a leisurely stroll on the farm and enjoy nature at its best.

HORSERIDING

What could be better than viewing the lush, mountainous, countryside on horseback. Horse riding can be arranged on your request.

CANOEING

Bring your Canoe or Kayak and row on the farm dam or for a more challenging adventure go rowing on Buffeljagsdam a 10 minute drive from the farm.

FISHING

The farm dam is home to Blue Gills and Black Bass.
Enjoy a fun day at the dam.

PICNIC

Have a picnic beside the dam, in the pine plantation or in the old Oak wood where you can still see the remnants of the original farm homestead.

Wat om te doen terwyl jy kuier

BERGFIETS

Appelsbosch Gasteplaas is die perfekte wegspringplek vir die bergfietsentoesias. Kies ‘n maklike plaaspadroete of ‘n meer uitdagende bergroete.

STAP IN DIE BERG

Die plaas is ideal geleë vir stappers. Jy kan binne 30 minute stap vanaf jou stoep tot in ‘n natuurlike woud of kies koers deur die denneplantasie of stap sommer net op die plaas rond en ervaar die natuur.

PERDRY

Perdryritte kan op aanvraag gereël word.

KANO OF KAJAK

Bring jou Kano of Kajak en roei op die plaasdam of vir ‘n meer uitdagende ondervinding gaan roei op Buffeljagsdam wat 10 minute se ry verder is.

VARSWATERHENGEL

Die plaasdam is tuiste vir Blou Kurper en Swart Bas, bring jou vistok en sien hoe die kinders opgewonde raak oor elke byt aan die hoek.

PIEKNIEK

Piekniek langs die dam, in die denneplantasie of in die Ou Akkerbos waar jy nog die klipmure van die oorspronklike opstal kan sien.